2015


Die jaar 2015 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het dit 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

2015 is tydens die agt-en-sestigste sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies as die internasionale jaar van lig en van grond aangewys.

Hage Geingob tydens sy inhuldiging as president van Namibië
Uitslag van die Ierse referendum oor selfdegeslaghuwelike volgens distrikte

   Ja

   Nee


Muhammadu Buhari (regs) neem die Nigeriese presidentsamp van Goodluck Jonathan (links) oor
Leonard Nimoy oorlede op 27 Februarie
Omar Sharif oorlede op 10 Julie
Henning Mankell oorlede op 5 Oktober
Helmut Schmidt oorlede op 10 November
  1. (af) Gene Louw (84) trap diep spore (Webartikel). Netwerk24. URL besoek op 22 Mei 2017.

Other Languages