22 Julie

22 Julie is die 203de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (204de in skrikkeljare). Daar volg nog 162 dae in die res van die jaar.

  • Pi-benaderingsdag, aangesien 227 die waarde van π (pi) benader.
  • Feesdag van Maria Magdalena.

Other Languages

Copyright