Rafi Gavron

Rafi Gavron
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rafi Gavron (gebore 24 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inkheart (2008), Nick and Norah's Infinite Playlist (2008), The Cold Light of Day (2012), en Snitch (2013).

Rolprente

  • 2008: Inkheart
  • 2008: Nick and Norah's Infinite Playlist
  • 2012: The Cold Light of Day
  • 2012: Mine Games
  • 2013: Snitch
  • 2015: Tracers
  • 2016: The Land

Video's

  • 2011: JoJo: Disaster

Copyright